Facebook Pixel

Kwanalu

AgriSA Elects Willem de Chavonnes Vrugt as New President | AgriSA verkies Willem de Chavonnes Vrugt as nuwe President

16 October 2025

AgriSA is pleased to announce the election of Mr Willem de Chavonnes Vrugt as its new President, following a vote at the organisation’s Annual Congress held in Pretoria this week.

Mr De Chavonnes Vrugt succeeds outgoing President Jaco Minnaar, and brings with him extensive experience in agricultural leadership, policy advocacy, and strategic governance. De Chavonnes Vrugt is a livestock farmer from Setlagole in North West.

Under his leadership, AgriSA will continue to advance its mission of securing a sustainable, competitive, and inclusive agricultural sector.

In his acceptance address, Mr de Chavonnes Vrugt reaffirmed his commitment to collaboration and innovation across all levels of the sector.

“We must stand united, farmers, agribusinesses, and government, to build resilience, unlock opportunity, and shape a future that sustains both people and the agricultural economy,” he said.

AgriSA extends its gratitude to all delegates and affiliates who participated at Congress, and expresses appreciation to the outgoing leadership for their dedicated service and contribution to the organisation’s mission.

Enquiries

Willem de Chavonnes Vrugt

AgriSA President

Johann Kotzé, AgriSA CEO

******************

16 Oktober 2025

AgriSA is verheug om die verkiesing van mnr. Willem de Chavonnes Vrugt as sy nuwe President aan te kondig, na afloop van ’n stemming tydens die organisasie se jaarlikse Kongres wat hierdie week in Pretoria plaasgevind het.

Mnr. De Chavonnes Vrugt volg mnr. Jaco Minnaar op as uittredende president, en bring omvattende ervaring in landbouleierskap, beleidsbeïnvloeding en strategiese bestuur na die organisasie. De Chavonnes Vrugt is ’n veeboer van Setlagole in die Noordwes.

Onder sy leiding sal AgriSA voortgaan om sy missie te bevorder om ’n volhoubare, mededingende en inklusiewe landbousektor te verseker.

In sy aanvaardingsboodskap het mnr. De Chavonnes Vrugt sy verbintenis tot samewerking en innovasie op alle vlakke van die sektor herbevestig.

“Ons moet verenig staan, boere, landbou-ondernemings en die regering, om veerkragtigheid te bou, nuwe geleenthede oop te sluit, en ’n toekoms te vorm wat beide mense en die landbou-ekonomie in stand hou,” het hy gesê.

AgriSA spreek sy dank uit aan al die afgevaardigdes en geaffilieerdes wat aan die Kongres deelgeneem het, en waardeer die bydrae en toegewyde diens van die uittredende leierskap tot die organisasie se missie.

Navrae

Willem de Chavonnes Vrugt

AgriSA President

Johann Kotzé, AgriSA HUB