Victim Support Services Bill
Ingesluit die “victim support”wetsontwerp vir julle oorweging. Kommentaar op die wetsontwerp teen 11 September 2020 sal welkom wees. Die wetsontwerp het ten doel om ‘n raamwerk daar te stel waardeur dienste aan slagoffers van geweldsmisdaad verskaf kan word.
Ingesluit ook die volgende skakels vir julle gebruik:
Including is the “victim support” bill for your consideration. Comments on the bill by 11 September 2020 would be welcome. The bill aims to establish a framework through which services can be provided to victims of violent crime.
Also included are the following links for your use:
View: Minister’s Statement