Facebook Pixel

Kwanalu

Security Tips

Check your security measures, structures and equipment daily.

Up-date telephone numbers of important contact persons needed in an emergency.

Establish good relationships with employees. Encourage them to be security conscious. They are part of your team. Provide them with security measures for their own protection.

On arrival back home after being away, check for any irregularities before entering.

Keep a record of make and serial numbers of all household goods and equipment. Mark all tools and other valuable possessions if needed for possible identification.

Report all crime or other serious incidents on your farm. SAPS operational planning is done with high crime areas considered a priority. Statistics is the only certain method so insist in a CAS (case) number. Not reporting crime leaves a false picture of crime committed in your area.

Report all crime or incidents that you have had to deal with on your farm. Several false criminal allegations have been made against land owners who have failed to take the initial necessary action against offenders. This may be a cover up by the criminal or a simple act of revenge. They will not hesitate to make false allegations even under oath. Should a land owner then lay a counter charge this act is seen as a cover or revenge.

There have been several incidents of false criminal allegations or other false allegations against land owners in KZN in the past. Should a land owner be summoned to the police station to answer to criminal accusations, go accompanied by your attorney or another person who can assist if required. Some SAPS officials unfortunately have no hesitation arresting a person even though allegations are totally false or have not been investigated or tested. These summonses/arrests are often made on a Friday afternoon or over a weekend with little chance of bail or a court appearance. Should you have committed an offence you unfortunately will have to answer.

VEILIGHEIDS WENKE

Gaan u veiligheidsmaatreëls, strukture en toerustng daagliks na.

Bring telefoonnommers van belangrike kontak persone benodig in noodgevalle op datum.

Vestig goeie verhoudings met werknemers. Moedig hulle aan om veiligheids bewus te wees. Hulle is deel van u span. Voorsien hulle met veiligheidsmaatreëls vir hulle eie beskerming.

Met u aankoms tuis na u weg was, kyk vir enige onreëlmatigheid voordat u binnegaan.

Hou n rekord van die maak en serie nommers van alle toegeruste huishoudlike toerusting.

Merk alle gereedskap en ander waardevolle besittings vir positiewe identifikasie indien nodig.

Rapporteer alle misdaad of ander ernstige voorvalle op die plaas. SAPD operasionele beplanning word gedoen met hoë misdaad areas as prioriteit geag. Statistiek is die enigste besliste metode van bepaling dus moet u aandring op n MAS (saak) nommer. Die nie-aanmelding van sake skep n valse prent van gepleegde misdaad in u area.

Rapporteer alle misdaad of insidente waarmee u op die plaas te doen het. Verskeie valse kriminele aantuigings is teen grondeienaars gemaak wat versuim het om teen oortreders op te tree. Dit kan n dekmantel deur oortrededers wees of ndaad van weerwraak. Sou n grondeienaar n saak aanmeld word dit dan as n dekmantel of weerwraak gesien.

Verskeie insidente van valse kriminele aantuigings of ander valse bewerings is in die laaste tyd teen grondeienaars in KZN gemaak. Sou n grondeienaar onder hierdie omstandighede na die polisiestasie ontbied word sal dit raadsaam wees om met u prokureur of ander persoon vergesel te wees om hulp aan u te verleen indien benodig. Sommige SAPD lede huiwer ongelukkig glad nie om n persoon te arresteer al is die aantuigings totaal fals of nie ondersoek of getoets nie. Dit gebeur dikwels dat n persoon op n Vrydag middag of naweek ontbied of gearresteer word met geen kans op borg of n hof verskyning nie. Sou u wel n misdaad gepleeg het sal u ongelukkig daarop moet antwoord.gelukkig daarop moet antwoord.