Facebook Pixel

Kwanalu

NERSA explanatory note: Eskom’s revenue application for 2018/2019

NERSA Explanatory Note_ Eskoms revenue application for 2018_19

Eskom revenue application for 2018_19 published on 13 September 2017

Vind die verduidelikende notas rakende tydlyne insake Eskom se inkomste-aansoek vir 2018/19.

Voorsien ons asseblief van u insette teen nie later nie as 29 September 2017 – epos. info@kwanalu.co.za

Neem asseblief kennis van die volgende:

  1. ESKOM gaan hulle voorlegging aan belanghebbendes tussen 2 en 12 Oktober 2017 maak.
  2. Skriftelike kommentaar kan gestuur word aan  mypd@nersa.org.za  op 13 Oktober 2017 en nie later nie as 16:00.
  3. Lede van die publiek en belanghebbendes wat die provinsiale openbare verhore wil bywoon of hulle standpunte wil lig, moet hul versoek by publichearings@nersa.org.za  teen 15:30 op 23 Oktober 2017 inhandig.
  4. Provinsiale openbare verhore gaan gehou word vanaf 20 Oktober tot 16 November 2017.