Message from Agri SA President
Hiermee ‘n video-boodskap vir u inligting
Agri SA President, Pierre Vercueil, versoek vir kalmte voor die Senekal hofverrigtinge.
“Ons as boere moet nie ‘n vuur aansteek wat ons nie agterna kan beheer nie”.
Herewith a video message for your information
Agri SA President, Pierre Vercueil, calls for calm ahead of the Senekal court proceedings.
” … let us not light a fire that we can’t control”.