fbpx

Kwanalu

The voice of agriculture . Die stem van landbou . Izwe lezokulima

Future Farmers skep môre se leiers

Landbou weekblad

Deur Johan van der Merwe

15 Mei 2017

Read more here.

Die Future Farmers-stigting het onlangs hul elfde verjaarsdag gevier.

Die Future Farmers-stigting het hul elfde bestaansjaar onlangs gevier en talle toekennings aan jong boere toegeken. Die stigting gee geleentheid aan aspirantboere om in-diensopleiding te ondergaan en die komende jaar beoog hulle om weer meer as 100 studente oorsee te stuur op een-jaar-internskappe.