AgriSA and Commodity Organisations Engage Minister of Agriculture on Animal Health and Vaccine Preparedness
Please find attached the English and Afrikaans feedback on the engagement between AgriSA, the relevant commodity organisations and the Minister of Agriculture, Mr Willie Aucamp, held on 22 October 2026.
The engagement focused on priority animal health concerns affecting South Africa’s livestock industries, particularly Johne’s disease, Heartwater, Rift Valley Fever and Bluetongue.
The attached feedback provides an overview of the key matters discussed and the proposed way forward. AgriSA engages Minister of Agriculture on Priority Animal Diseases and Vaccine Preparedness
********************************************
Vind asseblief aangeheg die Engelse en Afrikaanse terugvoer oor die gesprek tussen AgriSA, die betrokke kommoditeitsorganisasies en die Minister van Landbou, mnr. Willie Aucamp, wat op 22 Oktober 2026 plaasgevind het.
Die gesprek het gefokus op prioriteitskwessies rakende dieregesondheid wat Suid-Afrika se veebedrywe raak, veral Johne se siekte, Hartwater, Slenkdalkoors en Bloutong.
Die aangehegte terugvoer bied ’n oorsig van die belangrikste sake wat bespreek is en die voorgestelde pad vorentoe. AgriSA skakel met Minister van Landbou oor prioriteitsveesiektes en entstofgereedheid