Agri SA and Nedbank partner on innovative solar energy solutions| Agri SA en Nedbank werk saam aan innoverende energie
Agri SA and Nedbank partner on innovative solar energy solutions
Agri SA and Nedbank are collaborating to bring innovative energy and financing solutions to Agri SA’s members. The product offering will be developed through a pilot phase, after which it can be rolled out on a larger scale. The initiative will help farmers to invest in renewable (solar) energy solutions that are backed by performance guarantees and the most reputable suppliers in the industry.
The initial step is to identify interested farmers in each province with
- a relatively high energy demand
- Credit ability
Please provide your feedback to info@kwanalu.co.za by 13 August, including the following information:
- Farmer contact details (information will be kept confidential)
- Location within your province (nearest town / farmers’ association)
- Scale of operations: small, average, large
For the pilot phase, the focus will be on projects up to 1 MW.
Participation in the pilot project will be on a “first come, first served” basis.
For further information click here.
**************************************
Agri SA en Nedbank werk saam aan innoverende energie
Agri SA en Nedbank werk saam aan innoverende energie- en finansieringsoplossings vir Agri SA-lede. Die produkaanbieding sal ontwikkel word met ‘n aanvanklike loodsfase, waarna dit op groter skaal uitgerol sal word. Die inisiatief sal boere help om te belê in hernubare (son) energie-oplossings, gerugsteun deur prestasiewaarborge en die mees betroubare verskaffers in die bedryf.
Die aanvanklike stap is om belangstellende boere in elke provinsie te identifiseer. Ons benodig ons provinsiale affiliasies se hulp, om boere wat moontlik belang sal stel te identifiseer op grond van die volgende:
- Boere met ‘n relatief hoë energie-vraag
- Kredietwaardigheid
Stuur asseblief u terugvoering aan info@kwanalu.co.za teen 13 Augustus insluitend die volgende inligting:
- Boere se kontakbesonderhede (inligting sal vertroulik hanteer word)
- Ligging binne u provinsie (naaste dorp / boerevereniging)
- Skaal van boerderybedrywighede: klein, gemiddeld, groot
Die loodsfase gaan fokus op projekte tot en met 1 MW. U word aangemoedig om die inligting so gou as moontlik aan te stuur. Deelname aan die loodsfase gaan gebaseer wees op ʼn “first come, first served” basis
Vir verdere inligting, sien die ingeslote pamflet hier.