Voorgestelde waterlisensie regulasies vereis tot 75% swart Suid-Afrikaanse aandeelhouding, plaas voedselsekerheid op verdere risiko | Proposed water licensing regulations requiring up to 75% black South African shareholding place tenuous food security at further risk
English to follow: 1 Junie 2023 Die Departement van Water en Sanitasie (DWS) het onlangs konsep hersiene regulasies rakende die prosedurevereistes vir watergebruiklisensie-aansoeke en -wysigings... Read More