• Subscribe
  • Login
+27 33 342 9393

Constitution – Afrikaans

MISSIE

 

Strategies fokus Kwanalu daarop om aan alle kommersiële boere (van enige omvang) en verwante landbouorganisasies in KZN, leiding te verskaf ten opsigte van alle belangrike landbousake. Dit sal bereik word deur die ontwikkeling van hoëvlak vermoëns in drukuitoefening, fasilitering en raadgewing. Kwanalu sal alle tersaaklike inligting inwin, vergelyk en vertolk en verder sy vermoë uitbrei om te verseker dat uitstekende kommunikasie met al sy lede bestaan.

 Kwanalu Gronwet soos gewysig Sept_2016